← Back to events
Amanda Strydom: Sewentig, nog lewendig event imageStellenboschMusic & Nightlife

Music & Nightlife

Amanda Strydom: Sewentig, nog lewendig

Met Amanda Strydom en die Kaapstadse Filharmoniese Orkes o.l.v. Jason Athert Amanda Strydom, akteur, sanger, skrywer en doyenne van kabaret en musiekteater, vier vanjaar haar sewentigste verjaarsdag en sewe en veertig jaar in die vermaaklikheidsbedryf. Amanda se pad was nie altyd maklik nie, maar haar kunstenaarskap en haar sonderlinge vertolkingsvermoë laat haar uitstyg en maak haar ’n baken van hoop. Sy’s nog hier, nog driftig, nog springlewendig!Die suiwer klanke van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes is die perfekte pasmaat vir Strydom se stem: balsem vir die siel wat die gehoor gaan bekoor.Kom hoor wat gebeur as mens sewe dekades se sielvolle lewe tot musiek distilleer. Musiekregisseur Janine Neethling

Plan your visit

Date
Tuesday, 6 October 2026
Time
19:00 – 21:00 SAST
Venue
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa, Stellenbosch, Western Cape, 7613, Stellenbosch
Price
From R250
Age
Not stated
Setting
Not stated
Languages
Not stated
Family
Not stated

Access & arrival

Accessibility
Not stated
Parking
Not stated
Get directions (opens in a new tab)