← Back to events
Anton Goosen: Magtig, kyk wie’s 80! event imageStellenboschMusic & Nightlife

Music & Nightlife

Anton Goosen: Magtig, kyk wie’s 80!

Met Anton Goosen, David Kramer, Zolani Mahola, Dozi, Deon Meyer, Gian Groen, Koos Kombuis, Loukmaan Adams, Schalk Joubert, Lise Swart, Nick Turner, Churchil Naudé, Mauritz Lotz, Albert Frost, Akkedis, Coenie de Villiers, Luna Paige, Laurinda Hofmeyr, Kristi Steyn, Kevin Gibson, llimar Neitz, Robin Auld Ons vier die Liedjieboer se tagtigste verjaardag in hierdie besonderse huldeblyk aan ’n lewende nalatenskap, aan liedjies wat oor geslagte heen bly spreek, en aan ’n ware Suid-Afrikaanse legende. Anton Goosen is een van Suid-Afrika se mees geliefde en invloedryke liedjieskrywers van alle tye. Vir meer as 50 jaar al help sy liedjies ons om die taal en musikale landskap van hierdie land te vorm. In hierdie eenmalige produksie kom ou en nuwe vriende bymekaar om Anton te eer met hul eie vertolkings van sy liedjies, terwyl Anton self ook van die ikoniese werke uit sy buitengewone loopbaan uitvoer. Dit is is nie ’n aand van nostalgie nie, maar ’n viering van die tydloosheid van ’n oeuvre wat vandag steeds diep aanklank vind. Regisseur Schalk Joubert

Plan your visit

Date
Wednesday, 7 October 2026
Time
19:00 – 21:10 SAST
Venue
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa, Stellenbosch, Western Cape, 7613, Stellenbosch
Price
From R180
Age
Not stated
Setting
Not stated
Languages
Not stated
Family
Not stated

Access & arrival

Accessibility
Not stated
Parking
Not stated
Get directions (opens in a new tab)