← Back to events
CRYBABY event imageStellenboschArts, Culture & Festivals

Arts, Culture & Festivals

CRYBABY

Met Frank Opperman, Nicole Holm, Wian Taljaard, René Cloete, Gantane Kusch Op ’n doodgewone oggend, by ’n doodgewone dagsorg, beleef die driejarige Samuel die onkeerbare verwoester van onskuld – die nuus. Hy verander in ’n oogwink: van ’n doodgelukkige kind na ’n moeë volwassene, dekades verouder deur haglike hoofopskrifte, tragiese gebeure en die lot van die mensdom wat hopeloos te swaar is vir sy skouers om te dra. Crybaby is ’n absurde tragikomedie wat handel oor die tol wat dit eis om te lewe in ’n geldgierige wêreld waar alles in duie stort. Dit is terselfdertyd ’n liefdesbrief aan ’n mens se kinderjare en ’n onuitwisbare herinnering aan die een waarheid wat elke volwassene weet: Grootword is nie kinderspeletjies nie. Regisseur en skrywer Carla SmithOntwerp Wolf BritzVerhoogbestuur Jean du Plessis ’n Feesteforum-produksie, moontlik gemaak deur NATi, ondersteun deur die Festival Enterprise Catalyst (FEC), in samewerking met The Jobs Fund.

Plan your visit

Date
Thursday, 8 October 2026
Time
12:00 – 11:20 SAST
Venue
Open Window Campus
Oude Molen, 1 Distillery Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Stellenbosch, Western Cape, 7600, Stellenbosch
Price
From R220
Age
Not stated
Setting
Not stated
Languages
Not stated
Family
Not stated

Access & arrival

Accessibility
Not stated
Parking
Not stated
Get directions (opens in a new tab)