StellenboschACArts, Culture & FestivalsArts, Culture & Festivals
Die ander dogter
Met Sandra Prinsloo ’n Tienjarige meisie vind toevallig uit van ’n suster wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Dié dogter was die Franse skrywer Annie Ernaux, wat in 2022 met die Nobelprys vir letterkunde bekroon is. Skielik was Annie nie meer ’n enigste kind nie, maar die plaasvervanger vir ’n groot afwesigheid wat voortleef in haar ouers se woordelose verdrietigheid. ’n Ragfyn stuk oor skuld, familie en verlies. Regisseur Lara FootSkrywer Annie Ernaux, verwerk deur Saartjie BothaVertaling Naòmi MorganOntwerp Wolf Britz ’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie
Plan your visit
- Date
- Saturday, 3 October 2026
- Time
- 10:00 – 18:10 SAST
- Venue
- Adam Small Auditorium
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Stellenbosch, Western Cape, 7600, Stellenbosch - Price
- From R210
- Age
- Not stated
- Setting
- Not stated
- Languages
- Not stated
- Family
- Not stated
Access & arrival
- Accessibility
- Not stated
- Parking
- Not stated
