← Back to events
Eerste vir alles event imageStellenboschArts, Culture & Festivals

Arts, Culture & Festivals

Eerste vir alles

Met Frank Opperman, Margit Meyer-Rödenbeck Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Dit was glad nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, gehoor? Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Noudat die laatlammetjie die huis gaan verlaat, het Adam en Eva binnekort weer net mekaar vir geselskap. Sien hulle kans vir nog ’n honderd jaar saam en sal hulle sondes hulle ontsien? Ná baie goed en kwaad het hulle vir oulaas ’n appeltjie met mekaar te skil. ’n Komedie oor saam ou bene maak, veral as een die ander ’n ribbebeen skuld. Vervaardiger Arena ProduksiehuisRegisseur en skrywer Wessel PretoriusOntwerp Nell van der MerweVerhoogbestuur Wicus Louw ’n Ko-produksie van die Suidoosterfees en Vrystaat Kunstefees.

Plan your visit

Date
Wednesday, 7 October 2026
Time
10:00 – 15:15 SAST
Venue
Adam Small Auditorium
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Stellenbosch, Western Cape, 7600, Stellenbosch
Price
From R180
Age
Not stated
Setting
Not stated
Languages
Not stated
Family
Not stated

Access & arrival

Accessibility
Not stated
Parking
Not stated
Get directions (opens in a new tab)