← Back to events
Elke briljante ding event imageStellenboschArts, Culture & Festivals

Arts, Culture & Festivals

Elke briljante ding

DEBUUT Met Albert Pretorius In Nico Scheepers se nuwe Afrikaanse vertaling van Every Brilliant Thing, Duncan Macmillan se wêreldbekende teaterervaring, vertolk Albert Pretorius ’n kind wat probeer om sy ma se hartseer te verstaan en dan ’n lys begin maak van alles wat die lewe die moeite werd maak. Wat begin as ’n eenvoudige inventaris, groei oor jare tot ’n ontroerende, skreeusnaakse en diep menslike verhaal oor liefde, verlies, familie en die klein dinge wat ons aan die lewe hou. Dis ’n intieme, hartroerende en bittersnaakse produksie oor hoop, geheue en alles waaraan ons kies om vas te hou. Vervaardiger Jeff Brooker ProductionsRegisseur en vertaling Nico ScheepersSkrywers Duncan Macmillan met Jonny Donahoe

Plan your visit

Date
Wednesday, 7 October 2026
Time
11:30 – 19:50 SAST
Venue
Adam Small-laboratorium
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa, Stellenbosch, Western Cape, 7600, Stellenbosch
Price
From R200
Age
Not stated
Setting
Not stated
Languages
Not stated
Family
Not stated

Access & arrival

Accessibility
Not stated
Parking
Not stated
Get directions (opens in a new tab)