StellenboschACArts, Culture & FestivalsArts, Culture & Festivals
ge-gebergtes
Met Carel Trichardt, Daneel van der Walt, Jayden Dickson, Ntombi Makhutshi, Miché van Wyk ’n Paar dae ná sy 90ste verjaarsdag word ’n emeritus professor oorweldig deur die lewe. Sy rekenaar, foon, niks wil werk nie – alles raak te veel. ge-gebergtes is ’n poging om sin te maak van sy konfrontasie met tegnologie. Van oudword tot oudwees – ’n toestand van stadige aftakeling en toenemende hulpeloosheid en afhanklikheid. Die agteruitgang van liggaamlike en kognitiewe vermoëns kan deur almal waargeneem word. Kinders wat ver is. Die wêreld wat voortsnel op ’n ander trajek. En jy wat wag. Van der Walt is met 'n Kanna-toekenning bekroon vir haar rol in ge-gebergtes. Regisseur Wessel PretoriusSkrywer Saartjie BothaChoreografie Sylvaine StrikeKomposisie en musiekverwerking Charl-Johan LingenfelderStel- en kostuumontwerp Birrie le RouxBeligtingsontwerp Luke EllenbogenVerhoogbestuur Lulu Heleen Kieser 'n Klein Karoo Nasionale Kunstefees-produksie
Plan your visit
- Date
- Saturday, 3 October 2026
- Time
- 10:00 – 11:10 SAST
- Venue
- Open Window Campus
Oude Molen, 1 Distillery Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Stellenbosch, Western Cape, 7600, Stellenbosch - Price
- From R210
- Age
- Not stated
- Setting
- Not stated
- Languages
- Not stated
- Family
- Not stated
Access & arrival
- Accessibility
- Not stated
- Parking
- Not stated
