StellenboschACArts, Culture & FestivalsArts, Culture & Festivals
Liewe Heksie word gescam
Met Eldon van der Merwe, Mia van der Merwe Liewe Heksie het ’n prys in ’n talentkompetisie gewen en Karel Kat wil haar leer om mooi na haar prysgeld te kyk. Haai oe, maar groot woorde soos finansies, rente en begrotings (of is dit nou bekleinings?) laat Levinia se kop draai. Karel gee vir Levinia ’n spaarvarkie, maar die nare Geelheks wil haar kloutjies op die geld lê. Karel besluit ’n bankrekening met ’n bankkaart sal veiliger wees, maar dalk nie vir Liewe Heksie nie, want o wee, Levinia kan nie altyd so mooi onthou nie... Tel en syfers het nog nooit onder haar talente getel nie en laat haar uitgelewer aan die nare bedrieërs. Vervaardigers Start the Conversation, Arena ProduksiehuisRegisseur en skrywer Margit Meyer-Rödenbeck, na die karakters van Verna VelsMusiek Luca HumanOntwerp Gerrit Snyman (stel), Karon Botes (kostuums), Michay Winter (maskers)Verhoogbestuur Erynn Troup Met die ondersteuning van Start the Conversation.
Plan your visit
- Date
- Saturday, 10 October 2026
- Time
- 10:00 – 11:00 SAST
- Venue
- Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa, Stellenbosch, Western Cape, 7600, Stellenbosch - Price
- From R130
- Age
- Not stated
- Setting
- Not stated
- Languages
- Not stated
- Family
- Not stated
Access & arrival
- Accessibility
- Not stated
- Parking
- Not stated
