StellenboschACArts, Culture & FestivalsArts, Culture & Festivals
’n Middel
DEBUUT Met Tinarie van Wyk Loots, Stian Bam ’n Middel is ’n rou, intieme blik op ’n paartjie vasgevang tussen wat was en wat nooit geword het nie. Ná jare saam begin die stilte harder praat as die woorde: onvervulde begeertes, gemiste kanse, liefde wat gelyktydig bestaan en verbrokkel. In ’n enkele ruimte ontvou ’n gesprek wat lankal moes gebeur – skerp, eerlik, soms wreed, soms onverwags teer. Eldridge se teks sny tot by die kern van die middeljare: die konfrontasie met tyd, keuses en die brose hoop op verandering. Regisseur Cintaine SchutteSkrywer David EldridgeVertaler Wessel PretoriusOntwerp Nell van der MerweVerhoogbestuur Ané Koegelenberg 'n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, moontlik gemaak deur NATi
Plan your visit
- Date
- Monday, 5 October 2026
- Time
- 10:00 – 18:00 SAST
- Venue
- kykNET Idasvallei Primêr
Bloekom Ave, Idasvallei, Stellenbosch, 7600, Stellenbosch, Western Cape, 7600, Stellenbosch - Price
- From R230
- Age
- Not stated
- Setting
- Not stated
- Languages
- Not stated
- Family
- Not stated
Access & arrival
- Accessibility
- Not stated
- Parking
- Not stated
