← Back to events
Ouma en die ou koeie event imageStellenboschArts, Culture & Festivals

Arts, Culture & Festivals

Ouma en die ou koeie

Met Margit Meyer-Rödenbeck, Coenraad Rall (klavier) Soos ons ouer word, is die meeste mense geneig om (gerieflikheidshalwe) sekere dinge te vergeet. En dié wat ons wel wil onthou, kry mos mettertyd allerhande “versierinkies” by. ’n Halwe waarheid in die 50’s word 50 jaar later ’n voldonge feit; ’n wolhaarstorie word ge-blow-dry tot ’n manjifieke beehive; en ’n besope one-night stand verander jare later in ’n pragtige kortstondige romanse. Hierdie komedie-kabaret gaan jou een oomblik laat skaterlag en die volgende oomblik saggies laat snak na jou asem wanneer jy dalk net jouself herken. Vervaardiger Arena ProduksiehuisRegisseur en skrywer Jurgen Human

Plan your visit

Date
Wednesday, 7 October 2026
Time
13:00 – 21:50 SAST
Venue
Standard Bank Endler
45 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa, Stellenbosch, Western Cape, 7600, Stellenbosch
Price
From R180
Age
Not stated
Setting
Not stated
Languages
Not stated
Family
Not stated

Access & arrival

Accessibility
Not stated
Parking
Not stated
Get directions (opens in a new tab)