← Back to events
Rock in die Tuin 2026 event imageGeorgeMusic & Nightlife

Music & Nightlife

Rock in die Tuin 2026

MOET DIT NIE MISLOOP NIE!!! Maak gereed vir 'n aand van musiek herinneringe met Rock in die tuin, 'n boeiende vertoning van tydlose musiek van legendariese en inspirerende legendes. BRING JOU EIE PIEKNIEKMANDJIE, DRINKGOED EN EETGEREIEn kuier lekker saam in 'n feestelike atmosfeer Vrydag 4 September 19:00 enVrydag 11 September 19:00 Deure maak 18:00 oop sodat mense voor die tyd kan kuier en eet. Die konsert begin 19:00 R170 'n kaartjieof koop 'n tafel met 10 sitplekke en betaal net R 1530

Plan your visit

Date
Friday, 4 September 2026
Time
19:00 – 22:00 SAST
Venue
Eden Gemeente
437 N2, 437 N2, George, Western Cape, 6529, George
Price
From R170
Age
Not stated
Setting
Not stated
Languages
Not stated
Family
Not stated

Access & arrival

Accessibility
Not stated
Parking
Not stated
Get directions (opens in a new tab)