← Back to events
Skanse event imageStellenboschArts, Culture & Festivals

Arts, Culture & Festivals

Skanse

DEBUUT Met Dawid Minnaar, Edrien Erasmus, Deon Lotz, Marisa Drummond, Rushney Ferguson Skanse is ’n nuwe drama deur die Hertzogprys-bekroonde dramaturg Deon Opperman. Wanneer Daniël ná sewe jaar as digitale nomade onverwags aan sy broer Simon se deur klop, breek hy meer as net die alarm-beam. Tussen lamsboud en chardonnay, omring deur mure en kameras wat belowe om die kwaad buite te hou, ontvou ’n aand waarin ou wonde oopgeskeur word en die skanse verbrokkel wat twee broers teen mekaar – en teen die lewe self – opgerig het. In ’n wêreld waar almal desperaat probeer vasklou aan sekerheid, bring Daniël se terugkeer die vraag na vore: Is dit moontlik om te leef sonder om vas te klou? En as die alarms uiteindelik stil word, wat bly oor van die mense wat agter die mure skuil? ’n Intense familiedrama met baie humor, oor rou, verwerping en die illusie van veiligheid. Regisseur en skrywer Deon Opperman 'n Ko-produksie van die Toyota Stellenbosch Woordfees, KKNK en die Suidoosterfees ********************************************************************************************************** DEBUT Met Dawid Minnaar, Edrien Erasmus, Deon Lotz, Marisa Drummond, Rushney Ferguson When Daniël returns after seven years abroad, his brother Simon’s carefully constructed fortress of alarms, cameras, and certainty begins to crumble. Over lamb and wine, old wounds are torn open as grief, rejection and humour collide in this intense family drama. What remains when safety is only an illusion? What remains of people hiding behind walls? An in a world desperate for certainty, is it possible to live without clinging to something? Director and Writer Deon Opperman A co-production of the Toyota Stellenbosch Woordfees, KKNK and Suidoosterfees

Plan your visit

Date
Saturday, 3 October 2026
Time
15:00 – 17:00 SAST
Venue
Open Window Campus
Oude Molen, 1 Distillery Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Stellenbosch, Western Cape, 7600, Stellenbosch
Price
From R235
Age
Not stated
Setting
Not stated
Languages
Not stated
Family
Not stated

Access & arrival

Accessibility
Not stated
Parking
Not stated
Get directions (opens in a new tab)