← Back to events
Stille vuur event imageStellenboschMusic & Nightlife

Music & Nightlife

Stille vuur

Met Frieda van den Heever, Coenie de Villiers, Mauritz Lotz, Deon Meyer Die wêreld het, meer as ooit, vrede nodig. Elkeen van ons het 'n versugting daarna. Die enigste manier om vrede in ’n gebroke wêreld te bewerkstellig is om dit met passie na te jaag: om ’n stille vuur van skoonheid te skep. Vier bekende kunstenaars steek deur middel van musiek, liriek en vertelkuns hierdie vredesvlam aan. Frieda van den Heever en Coenie de Villiers skuif agter die klawers in met nuwe komposisies en bekende musiek in ’n ander gedaante. Die kitaargenie Mauritz Lotz bring as volwaardige komponis en medeskepper sy orkestrale werk na die verhoog en, les bes, Suid-Afrika se bekroonde en geliefde skrywer Deon Meyer sluit as gasverteller op die verhoog aan met nuwe werk uit sy pen. Kom beleef hoe warm ’n stille vuur kán brand. Vervaardiger CDV Market IdeationSkrywers Deon Meyer, Frieda van den Heever, Coenie de VilliersMusiek Frieda van den Heever, Coenie de Villiers, Mauritz LotzBeligtings- en stelontwerp Pieter-Jan Kapp

Plan your visit

Date
Sunday, 4 October 2026
Time
18:30 – 12:10 SAST
Venue
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa, Stellenbosch, Western Cape, 7613, Stellenbosch
Price
From R220
Age
Not stated
Setting
Not stated
Languages
Not stated
Family
Not stated

Access & arrival

Accessibility
Not stated
Parking
Not stated
Get directions (opens in a new tab)