Cape TownACArts, Culture & FestivalsArts, Culture & Festivals
Werkswinkel: Moderne nostalgie - Die herverbeelding van handgemaakte rolprentkuns | Workshop: Modern Nostalgia - Reimagining handmade cinema
Moderne nostalgie: Die herverbeelding van handgemaakte rolprentkuns vir 'n nuwe generasie Fasiliteerder: Quentin C. KrogPaneel: Janine Neethling, Hunter Kennedy, Jannes Hendrikz, Zandré Coetzer, Sulet Meintjes In ’n era van digitale perfeksie kan die mees radikale kreatiewe keuse wees om terug te kyk en te put uit die verlede. Hierdie werkswinkel verken die unieke kreatiewe filosofie agter Silas en die Ysbeer op Tafelberg, waar praktiese poppespel, ’n geverfde hemelruim, analoë musikale instrumentasie en kontemporêre visuele effekte saamgeweef is – nie in kompetisie nie, maar in gesprek met mekaar. Die resultaat is ’n eiesoortige Suid-Afrikaanse fantasiewêreld wat tasbaar, emosioneel gelaai en tydloos voel. Dié werkswinkel, wat met ’n vertoning van die speelfilm gepaard gaan, demonstreer waarom ambag, instink en verbeelding steeds die kragtigste gereedskap in enige filmmaker se mondering is. Modern Nostalgia: Reimagining handmade cinema for a new generation Facilitator: Quentin C. KrogPanel: Janine Neethling, Hunter Kennedy, Jannes Hendrikz, Zandré Coetzer, Sulet Meintjes In an age of digital perfection, the most radical creative choice can be to reach back. This workshop explores the distinctive creative philosophy behind Silas en die Ysbeer op Tafelberg, where practical puppetry, painted skies, analogue instrumentation and contemporary visual effects were woven together not in competition, but in conversation. The result is a distinctly South African fantasy world that feels tactile, emotionally charged and timeless. Paired with a screening of the film, this workshop demonstrates why craft, instinct and imagination remain the most powerful tools in any filmmaker's kit. VOLG ONS OP | FOLLOW US ON:InstagramFacebookTeken in op ons nuusbrief | Subscribe to our newsletter
Plan your visit
- Date
- Friday, 21 August 2026
- Time
- 11:00 – 12:00 SAST
- Venue
- Rotunda at The Bay Hotel
69 Victoria Rd, Camps Bay, Cape Town, 8001, Cape Town, Western Cape, 8001, Cape Town - Price
- From R50
- Age
- Not stated
- Setting
- Not stated
- Languages
- Not stated
- Family
- Not stated
Access & arrival
- Accessibility
- Not stated
- Parking
- Not stated
